Want to Share your Good Ideas?

Send your party games and ideas to: supercelebrations@kidspartydirectory.co.za

Wednesday, February 24, 2010

Skattejag 3+

Steek allerlei skate weg. Dit is belangrik dat jy die kinders se ouderdomme in ag neem. Vir die klientjies kan die ma’s en pa’s help om te sê of hulle warm of koud is. Vir groter kinders, kan ‘n mens leidrade plant (‘n briefie of prentjie) om te help. Sorg dat almal iets kry.

No comments:

Kids Party Directory's Fan Box